๐‡๐š๐ฅ๐จ ๐–๐Ž๐„๐’ ๐ค๐ฒ๐ค๐ž๐ซ!

Wat n lekker koue afskop vir die winter! Die Worcester Berge was weer prentjie mooi!

Tenminste kon ons lekker vuur warm dans met WOES 104, ten bate van Laerskool Wierdapark wat virtuel plaas gevind het op 10 Junie 2022. ๐–๐ข๐ค๐ฎ๐ฌ ๐๐จ๐ญ๐ฆ๐š het vir ons die aand uitgespeel! Nie net het ๐–๐ข๐ค๐ฎ๐ฌ ๐๐จ๐ญ๐ฆ๐š ons vermaak nie, maar hy het ook n splinter nuwe treffer uitgebring, op die 17de Junie, wat jy NOU moet gaan luister! – https://www.youtube.com/watch?v=f3r95JukKFQ โ€“ Welgedaan Wikus!

๐™Š๐™ฃ๐™จ ๐™ฌ๐™ž๐™ก ๐™ฃ๐™ค๐™ช ๐™ฃ๐™ž๐™š ๐™ฉ๐™ค๐™ฃ๐™š โ€œ๐˜ฝ๐™‡๐™Š๐™โ€ ๐™ฉ๐™ง๐™–๐™ฅ ๐™ฃ๐™ž๐™š…

Die naweek was dit die Vแดแด…แด€แด„แดแด #URC Gส€แด€ษดแด… Fษชษดแด€สŸ, by die Groenpunt Stadion! Die getroue Stormers en Bulle ondersteuners het in die reen en koue gesit met die hoop op hulle span om die beker huistoe te vat! Die beker hoef toe nie ver te reis nie, hy bly sommer net hier in die Kaap. In n naelbyt wedstryd het die DHL Stormers die Vodacom Bulls van die veld af laat eet met n eind telling van 18-13!

๐‘Š๐‘’๐‘™๐‘”๐‘’๐‘‘๐‘Ž๐‘Ž๐‘› ๐‘†๐‘ก๐‘œ๐‘Ÿ๐‘š๐‘’๐‘Ÿ๐‘ , ๐‘‘๐‘Ž๐‘™๐‘˜ ๐‘ฃ๐‘œ๐‘™๐‘”๐‘’๐‘›๐‘‘๐‘’ ๐‘˜๐‘’๐‘’๐‘Ÿ ๐ต๐‘ข๐‘™๐‘™๐‘’!

โ€œHumbled by the outpouring of love that our team has received.

This was about so much more than a rugby match. โ›ˆ๏ธ๐Ÿ’™๐Ÿคโ€

๐™‘๐™ค๐™ก๐™œ๐™š๐™ฃ๐™™๐™š, ๐™ค๐™ฅ ๐™™๐™ž๐™š ๐™’๐™Š๐™€๐™Ž ๐™–๐™œ๐™š๐™ฃ๐™™๐™–!

Jaco is volgende week op die vliegtuig โ€“ rigting Namibรซ!

WOES is vir die eerste keer regstreeks in Namibiรซ, ten bate van Laerskool Worcester Primรชr en Walvisbaai Privaat Hoรซrskool. Ons word vermaak met die musiek van Kaufeee, en ons sien behoorlik uit!

Daar is n paar lekker lootjies om te wen, maar jy kan net wen, as jy โ€˜n lootjie koop โ€“ so koop hom sommer nou deur om die skakel te volg: https://bit.ly/3GegL47

NET OM N PAAR TE NOEM: ๐—ฅ๐Ÿญ๐Ÿฌ ๐Ÿฌ๐Ÿฌ๐Ÿฌ ๐—ž๐—ข๐—ก๐—ง๐—”๐—ก๐—ง, ๐—š๐—˜๐— ๐—ฆ๐—•๐—ข๐—ž + ๐—ฉ๐—ฅ๐—œ๐—˜๐—ฆ๐—ž๐—”๐—ฆ ๐—˜๐—ก ๐Ÿฒ ๐—•๐—ข๐—ง๐—ง๐—˜๐—Ÿ๐—ฆ ๐—ž๐—ช๐—ฉ ๐—•๐—ฅ๐—”๐—ก๐——๐—˜๐—ช๐—ฌ๐—ก, n Hele ๐—ฆ๐—ž๐—”๐—”๐—ฃ

 Ek hoop jy het nou al jou lootjie gekoop nadat jy gesien het hoe lekker hierdie lootjies lyk!

๐ƒ๐ข๐ฌ ๐ฐ๐ข๐ง๐ญ๐ž๐ซ, ๐ฃ๐ฒ ๐ฆ๐š๐š๐ค ๐ฏ๐ฎ๐ฎ๐ซ, ๐ฃ๐ฒ ๐Œ๐Ž๐„๐“ ๐›๐ซ๐š๐š๐ข!

Een gelukkige persoon kan ‘n Lekkerr Braai Potjie staander en Rib staander WEN!

Hoe vra jy?? Net so:

1) Vang ons WOES TV-handelsmerkmotors op die pad, op kamera vas.

2) Deel die foto op jou Facebook en/of Instagram.

3) Merk WOES TV en Mitsubishi Motors Worcester .

4) Merk ook 3 van jou Vriende.

๐˜๐˜ช๐˜ฆ๐˜ณ๐˜ฅ๐˜ช๐˜ฆ ๐˜ฌ๐˜ฐ๐˜ฎ๐˜ฑ๐˜ฆ๐˜ต๐˜ช๐˜ด๐˜ช๐˜ฆ ๐˜ด๐˜ญ๐˜ถ๐˜ช๐˜ต 30 ๐˜‘๐˜ถ๐˜ฏ๐˜ช๐˜ฆ 2022. So, wees vinnig met daai kamera knoppie!

Leef voluit! Bly warm! Ons sien jou volgende keer!

WOES groete!

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *