ย Cariah van Zyl het 2 Kogleรชre inplantings ontvang wat baie finansiele druk op die Van Zyl gesin plaas, maar tog stel hulle Cariah se gehoor eerste. Cariah is slegs 1 jaar en 5 maande oud. Andrรจ Cilliers (Primรชre Skool Worcester Primary School) en Stephan Schutte (Jaffe’s Ford Worcester) het op 25 Februarie 2023 deelgeneem aan The Karoo Burn. Hulle het fiets gery ten bate van Cariah om te probeer help om die finansiele druk op die Van Zyl gesin te verlig. Ons nooi almal uit om een van die onderskeie opsies te kies om hulle te borg. Jy staan selfs ‘n kans om ‘n prys te wen. Volg die skakel na Tixsa vir die onderskeie opsies om te borg: https://bit.ly/4170wjxCariah