Albertinia WOES 106

Die WOES TV span het in Albertinia gaan kuier vir Woes 106 ten bate van Huppelland Kleuterskool Albertinia. Jaco Van Dyk | Wicus van der Merwe – Ondersteunersblad | RCM Promotions | Blue Dawn | Irma Ferreira Kemp | Hyundai Worcester | De Villiers Motors Worcester

𝐇𝐚𝐥𝐨 𝐖𝐎𝐄𝐒 𝐤𝐲𝐤𝐞𝐫!

Wat n lekker koue afskop vir die winter! Die Worcester Berge was weer prentjie mooi! Tenminste kon ons lekker vuur warm dans met WOES 104, ten bate van Laerskool Wierdapark wat virtuel plaas gevind het op 10 Junie 2022. 𝐖𝐢𝐤𝐮𝐬 𝐁𝐨𝐭𝐦𝐚 het vir ons die aand uitgespeel! Nie net het 𝐖𝐢𝐤𝐮𝐬 𝐁𝐨𝐭𝐦𝐚 ons vermaak nie, …

𝐇𝐚𝐥𝐨 𝐖𝐎𝐄𝐒 𝐤𝐲𝐤𝐞𝐫! Read More »

Halo WOES kyker,

Dankie vir almal se ondersteuning met die afskop van Woes Tv se AAND VAN LEGENDES, op 19 Mei 2022. Die aand was ‘n groot sukses met Adam Tas as gaskunstenaar en die rugby Legendes; Kobus Wiese, Marius Hurter, De Wet Barry, Marius Joubert en natuurlik Colin Chavis wat almal verras het met ‘n inskakeling vanuit …

Halo WOES kyker, Read More »

Sit ‘n WOES in jou jaar! So het ons 2022 afgeskop, by WOES!

Die WOES jaar het afgeskop met ‘n spesiale konsert ten bate van Lanelle! Lanelle, Valiant Swart se vrou, is gediagnoseer met Limfedeem waarvoor sy n peperduur mikrochirurgie moet ondergaan. Die media het gegons, dit het geloop van Maroela Media tot n E-nuus opname! https://www.netwerk24.com/netwerk24/nuus/mense/derduisende-ingesamel-vir-operasie-vir-valiant-se-vrou-20220128?fbclid=IwAR265Qaj4xLrYDFUYPHNMiBs6ctBG31qUPCQhtmcsntL3SdhjbZ9xKLcphI Die konsert was gehou by die Blue Crane Restaurant in Pretoria. …

Sit ‘n WOES in jou jaar! So het ons 2022 afgeskop, by WOES! Read More »