Sit 'n WOES in jou jaar!

Woes is 'n lekker vermaak en interaktiewe program wat Skole, Instansies en Sport klubs help met fondsinsamelings.
Die kykers word deur 'n emosie belaaide reis van veilings, lootjies en sang geneem.

HOEVEEL MENSE BEREIK WOES?

FACEBOOK FOLLOWERS

55 806

"REACHES" PER MAAND

1 923 114

YOU TUBE SUBSCRIBERS

1 520

Wat is WOES?

Is jou idees vir fondsinsamelings uitgeput?
Is jou fondsinsamelings nie so suksesvol nie?
Laat Woes Produksies jou fondsinsameling opkikker:

Dankie aan ons getroue borge, Hyundai Worcester, Mitsubishi Worcester en Mountain Brewing Company!

Ondersteun hulle gerus vir die beste diens!