Ons sluit die ongelooflik WOES jaar af, in De Doorns.
Maak julle reg vir nog n legendariese aand van veilings, musiek en hope pret!
Kom kuier saam met Jaco van Dyk, Bok van Blerk & Danelle le Roux, 10 Desember by die Hexvallei Gholfklub!
🅺🅻🅸🅺 🅷🅸🅴🆁
https://bit.ly/3tMYpSlHexGholf
en koop nou al jou R100 Lootjie Kaartjie en staan ‘n kans om te 𝗪𝗘𝗡:
_________________________
𝗛𝗘𝗘𝗟 𝗦𝗞𝗔𝗔𝗣 (ter waarde van R2 500)
𝟭𝟮 𝗕𝗢𝗧𝗧𝗘𝗟𝗦 𝗢𝗟𝗢𝗙 𝗕𝗘𝗥𝗚𝗛 𝗕𝗥𝗔𝗡𝗗𝗘𝗪𝗬𝗡 (𝟳𝟱𝟬𝗺𝗹)
𝗩𝗟𝗘𝗞𝗟𝗢𝗦𝗘 𝗦𝗧𝗔𝗔𝗟 𝗕𝗥𝗔𝗔𝗜 (ter waarde van R1 800)



