Pionierskool Woes 107

Baie dankie aan ieder en elk wat Woes 107 ten bate van die Pionierskool – Worcester bygewoon of ingeskakel het met die super sanger Gerhard Steyn.

Julle is Legendes en ons waardeer julle ondersteuning uit ons harte.

N woord van Jaco van Dyk:

“Vandag wil ek nie te nostalgies raak nie maar van my persoonlik af wil ek net die volgende deel – dankie vir almal wat ñ droom vlerke gee.

Julle wat so aanhou ondersteun. Julle wat die mooi boodskappe stuur en julle wat aan die veilings deelneem of selfs net inskakel. Die wonderlike besigheidsmanne en dames wat gereeld hul hart uitspoel met jul ondersteuning.

Ek het gisteraand van vooraf besef hoekom ons hierdie doen.

Ek salueer julle🙏🏼🙏🏼🙏🏼

Oja – Gerhard Steyn – jy bly ñ legend.”

Jaco van Dyk, Stigter/Aanbieder van WOES

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *